Vyande word vriende – Matt 5:17-48
Wat bedoel Jesus wanneer hy sê ons moet ons vyande liefhê? Beteken Jesus se woorde dat ons onreg moet verdra? Hoe lyk liefde vir die vyand? Klik om Sondag-oggend se preek te lees:
Written by Marlein van Deemter on . Posted in Preke, Rethie van Niekerk. No Comments on Vyande word vriende – Matt 5:17-48
Wat bedoel Jesus wanneer hy sê ons moet ons vyande liefhê? Beteken Jesus se woorde dat ons onreg moet verdra? Hoe lyk liefde vir die vyand? Klik om Sondag-oggend se preek te lees:
Written by Marlein van Deemter on . Posted in Huisgodsdiens, Kleingroepmateriaal. No Comments on 3-9 Feb – Vyande word vriende: Matt 5:17-48
Vertel vir mekaar van ’n keer wat iemand lelik was met jou. Hoe het dit gevoel? Wat het jy gedoen?
Gesinne met Gr 1-3’s lees deur die week die materiaal in hul kategese werkboek.
Lees Matteus 5:21-22, 43-48
Probeer saam aan situasies dink waar hierdie teks relevant is en hoe ’n mens dit in daardie situasie sal leef. Bv. hoe maak ’n mens as:
We use cookies and similar technologies to improve your experience on our website. Read our Privacy Policy.