Liefde werk deur Lyding – Johannes 19
Toe dit verby was, en jy met
Sy vriend Johannes huis toe gaan –
Maria, vrou van smarte, het
jy toé die boodskap goed verstaan?
(Elisabeth Eybers)
Written by Rethie van Niekerk on . Posted in Preke, Rethie van Niekerk. No Comments on Liefde werk deur Lyding – Johannes 19
Toe dit verby was, en jy met
Sy vriend Johannes huis toe gaan –
Maria, vrou van smarte, het
jy toé die boodskap goed verstaan?
(Elisabeth Eybers)
Written by Rethie van Niekerk on . Posted in Preke, Rethie van Niekerk. No Comments on Psalm 31 Preek – Die regte goed in die regte hande

Ek spot altyd: toe “ball sense” uitgedeel is, het ek agter in die ry gestaan en toe nog boonop mis gevang ook. ’n Rugbybal in my hand is… uhm – waarskynlik nie meer in my hand nie. ’n Rugbybal in dok Hannes se hand maak internasionale kampioene! Ek kan so bietjie aangaan: ’n Trekklavier in my hand klink soos ’n sterwende donkie. Dieselfde trekklavier in Langpiet se hand, kan spinnekoppe laat dans. ’n Verfkwas in my hand voorspel iemand gaan moet skrop. In Rina se hand is dit ’n asemrowende kunswerk. ’n Clivia (of enige plant) in my hand voorspel ’n dooie Clivia. In Christine hand voorspel dit ’n pragtige, rustige tuin. Ons almal kan sulke voorbeelde noem! Dis belangrik dat die regte goed in die regte hande kom.
We use cookies and similar technologies to improve your experience on our website. Read our Privacy Policy.