Die Groot Opdrag – Matteus 28:16-20
Jesus stuur sy dissipels – al sy dissipels – om dissipels te maak.
Maar hoe doen ons dit? En na wie stuur die Here ons? Waar is die grens?
Written by Marlein van Deemter on . Posted in Preke, Rethie van Niekerk. No Comments on Die Groot Opdrag – Matteus 28:16-20
Jesus stuur sy dissipels – al sy dissipels – om dissipels te maak.
Maar hoe doen ons dit? En na wie stuur die Here ons? Waar is die grens?
Written by Marlein van Deemter on . Posted in Kleingroepmateriaal, Materiaal. No Comments on Matteus 28:16-20 – 9-15 Junie
Gee geleentheid dat elkeen iets deel wat gebeur het sedert julle laas by mekaar was.
RUS
Vertel vir mekaar hoe julle tot bekering gekom het. Was daar ’n spesifieke oomblik, of het jy geleidelik besef of het jy net nog altyd geweet? Wie was die mense wat in hierdie besef/bekering ’n belangrike rol gespeel het?
We use cookies and similar technologies to improve your experience on our website. Read our Privacy Policy.