Bells Challenge: ‘n Nuwe Stel Gewoontes
Aristoteles het gesê: We are what we repeatedly do. Excellence, then, is not an act, but a habit.
Frost sê ons kan dit ook van geloof sê: geloof is nie net een ding wat ons doen nie, maar ’n gewoonte.
En ons gewoontes vorm ons, vorm ons diepste oortuigings.