Jesus-verhale van Menswaardigheid Johannes 13:1-20
Jesus was die voete van sy dissipels – Johannes 13:1-20
Written by Rethie van Niekerk on . Posted in Annelet Slazus, Jesus-verhale van menswaardigheid. No Comments on Jesus-verhale van Menswaardigheid Johannes 13:1-20
Jesus was die voete van sy dissipels – Johannes 13:1-20
Written by on . Posted in Annelet Slazus, Beter saam. No Comments on Behoort Saam – Prediker 4:9-12
In ons reeks, 40 dae van Gemeenskap het ons die afgelope 2 weke stilgestaan by: Week 1: Al wat van belang is, is geloof wat deur liefde tot dade oorgaan. Ons is geskape vir gemeenskap en liefde. As ek nie ʼn lewe van liefde lei nie sal: niks wat ek sê saak maak nie, niks wat ek weet saak maak nie, niks wat ek gee saak maak nie en niks wat ek bereik saak maak nie. God het ons geskape vir liefde. Jy kan eenvoudig nie jou roeping as ʼn dissipel op jou eie uitleef nie. As God se opdrag is dat ons mekaar moet liefhê, dat ons ander moet liefhê, kan jy dit nie uitleef as jy jouself isoleer nie. Maar liefde is soos ʼn spier wat geoefen moet word, dit kom nie vanself nie. Mens is mos nie sommer net fiks nie, dit verg doelbewuste toewyding.
We use cookies and similar technologies to improve your experience on our website. Read our Privacy Policy.