Pinkster Danksegging Do 20 Mei 2010
Gebed
Ps 100
Sang
Skriflesing
Kolossense 3:17
stilte
Dankgebede
Dank God vir Wie God is
1 Kron 16:8-9
Ps 136:
Dank God vir wat Hy gedoen het
Ps 136:4-9
Dank God vir sy liefde, goedheid en getrouheid
Ps 118:1
Ps 138:2
Dank God vir sy voorsiening en gebedsverhoring:
2 Kor 1:11
Ef. 5:20
Openb. 11:17
Gebed
Stilgebed, persoonlike dankgebed –
waarvoor wil vir God dankie sê? Skryf in boekie
Getuienis
Kans vir getuienisse: waarvoor wil jy Here dank?
Gebed
Een sin gebede – “Dankie vir…”
Sang
Lied 563 Aan U, o God, my dankgesange.
Seën
Trackback from your site.