Pinkster Voorbidding Wo 19 Mei 2010
Gebed
Ps 86
Sang
(sonder aankondiging) Ek kyk op na die berge
Skriflesing
1 Petrus 5:7
en
Fil. 4:6
Voorbidding
Self & familie, vriende
Lys waarvoor bid.
stil gebed
Versoeke
Bid in groepies
PSALM 23
Bid vir die kerk
Ef. 1:17-19
Stilte
Ef. 3:16-19
Stilte
Kol 1:9-11
Stilte
Eie gebed vir kerk – skryf
Stilte
LIED 436 (Sonder aankondiging) Herskep, o Gees
Bid vir Suid-Afrika
1 Timoteus 2:1-4
Bid vir die volgende sake:
• M.I.V. en Vigs pandemie
• groeiende getal arm en behoeftige mense
• onreg en skadelike optrede en dade
• korrupsie op alle vlakke
• die vervolgde kerk in baie lande
• geweld
• mishandeling en uitbuiting van vroue en kinders
• rassisme, rassehaat en etniese trots
• Ander
Bid in groepies
SANG (Sonder aankondiging) N’kosi Sikelel Afrika
Bid vir die nasies
• Gemeente se sendelinge op naam:
• Bid dat nasies sal ontdek dat Jesus die weg, die waarheid en die lewe is.
• Bid dat die onbereikte mensegroepe deur die evangelie bereik sal word
• Bid dat die Here sy vrede en heerlikheid oor die lande sal uitstort
• bid dat die Here die nasies sal seën
Groepies
SANG (sonder aankondiging) Lig vir die wêreld
Algemene gebed
geleentheid hardop bid
Sang
Ons Vader
Seën – spesifiek wegsending