Ligkids Onse Vader… lei ons nie in die versoeking nie

Ons leer vandag bid: “Lei ons nie in die versoeking nie, maar verlos ons van die bose.” Wat op aarde is ‘n “versoeking”? Dit is iets wat jy weet jy nie mag vat of nie mag sê of doen nie, maar jy wil soooo graag! Dis baie moeilik daarom dan nie te doen nie! Daar is in ons almal se lewe, groot en klein, versoekings! Maar waar kom dit vandaan? En wat doen ons daarmee? Jesus weet hoe dit voel om in versoeking te kom, lees ons inMatt.4:1-11. Kom ons leer vandag by Hom! Ons maak ook ‘n “sock-puppet” en daar is ‘n spesiale werkvel vir groter maats!

Laai hier vandag se werkvelle af om saam met die video te doen:

Lei ons nie in die versoeking Ligkids Voorskoolse tot Gr.3 werkkaart
Ons Vader Gr4-6 werkvel Laat U wil geskied

 

Lewer kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.