Kersdag 2012 Ps 96
Preek
Joy to the world
Lied nou net gesing,
vertaling lied geskryf 1719
Isaac Watts:
Joy to the World!
Gebaseer Ps 98,
elemente Ps 96:
Joy to the World,
the Lord is come!
Let earth receive her King;
Let every heart prepare Him room,
and Heaven and nature sing
and Heaven, and Heaven, and nature sing.
…
While fields and floods,
rocks,
hills
and plains,
repeat the sounding joy, repeat, the sounding joy.
Vreugde
Kersdag is ‘n dag van vreugde.
Heaven and nature sing!
Vanoggend Psalm ideaal dag soos hierdie.
Roep alle mense op aarde,
alle volke,
hele skepping,
op om te sing,
te verkondig,
te vertel,
te aanbid.
sing sins sing,
sê eerste 2 verse
prys, prys, prys,
vv 1, 7 & 8
Asof volume stadig maar seker oopgedraai word,
harder en harder…
mense
volke
hemele
aarde
see
veld
bome…
Alles sing!
Calvyn gesê:
Hele skepping
is die teater van God se glorie.
Teoloog Overduin gesê
erediens, preek soms beroerd, hopelose ervaring,
maar as ons ‘n psalm gesing het
was dit die moeite werd!
(tieners ons leer)
Maar hoekom sal ons God loof?
Spesifiek vandag?
Ps vv 10, 13:
10Verkondig onder die nasies:
“Die Here regeer;
die wêreld staan vas,
dit wankel nie;
die Here sal die volke
regverdig oordeel.”
…
want Hy kom,
Hy kom
om oor die aarde te heers.
Hy sal oor die wêreld heers
met regverdigheid,
oor die volke met billikheid.
Kan in gedagtes kroning van nuwe koning sien:
nuwe musiek word geskryf.
nuwe koning gaan ingryp,
onreg regstel.
Is presies wat hierdie Psalm beskryf.
Is presies wat Kersfees vier.
In Jesus het hierdie Psalm waar geword:
God het nie sy skepping vergeet nie!
Nuwe koning gekom,
regeer,
onreg reggestel.
Hoop
Maar moet ook eerlik wees,
tussen galmende lofsang Psalm,
is dat soms vir ons moeilik met oortuiging te sing.
Voel soms vir ons
asof God heerskappy nie so sigbaar is nie.
Daar is ander gode
wat ons gedagtes
en lewens
in beslag neem,
ander magte
aanspraak maak daarop
hulle in beheer is:
pyn
lyding
siekte
sonde
doo…
Vir baie mense
moeilik bly te wees
God te prys.
Israel hierdie Psalm met hoop gesing.
Teruggedink aan God se dade in verlede,
maar die vyande het nie verdwyn nie!
Volke rondom hulle steeds ander gode aanbid.
Hoe kan mens dan hoop hê in so ‘n wêreld?
Ou sg “negro spiritual” Paasfees :
Where you there?
Was daar toe Jesus gekruisig, gesterf, begrawe is?
Kan selfde Kersfees sing:
was ons daar
toe die Koning mens geword het?
Netnou gesing:
nee, was nie daar nie.
Maar tog…
ja,
was daar.
Wanneer gelowiges op Kersdag saamkom,
saam juig en sing,
word ons deel van daardie gebeure
duisende jare gelede in ‘n stal in Betlehem.
Hier word ons deel van die verhaal,
word ons verhaal in God se verhaal ingebed
en word ons hoop versterk.
My gunsteling teoloog,
Brueggemann,
wanneer saam Psalm sing
nie net hoop –
it is making the future
momentarily
present
through word,
gesture,
practice.
this Psalm celebrates
in the face of the old order
still present to us.
But that old order
is an order
which in fact
has no serious claim to make.
Ons loflied is
the beginning of
the dismantling
of that order.
Vandag herinner ons mekaar
dat Jesus koning is,
dat hy ons nie vergeet het nie,
dat hy ons kom red het.
Vandag herinner ons mekaar
dat alles reg is
al lyk alles verkeerd.
Dis asof die engel
die boodskap nog bring:
Joy to the World,
the Lord is come!
Let earth receive her King;
Let every heart prepare Him room,
and Heaven and nature sing
and Heaven, and Heaven, and nature sing.