Handelinge 11:24-50 – Barnabas die Bemagtiger (Omgee)

Verwelkoming

Flam 80 Weet jy(sit)

Votum

(Bid Ps 145)

Seëngroet

Verjaarsdae

Lofsang

Flam 105 Hy’s die Een wat ek liefhet (staan)
Lied 450 Vader, Seun, Heil’ge Gees (sit)

Omgee – Miranda Paulsen re straatkinders

Flam 29 Ek wil kom stil word (staan)

 

Gebed

Skriflesing

Handelinge 11:24(b)-30
[Verlede week –
Grieke in Antiogië tot geloof,
hoe nou? Stuur Barnabas –
Bemoedig- aangespoor getrou aan Here te bly]

Preek

Tema: omgee –
seker wydste tema.
Alles tot dusvêr gepraat:
vrygewigheid, gasvryheid, bemoediging…
(afk)

Sien in teks baie maniere van omgee.
Twee uitlig:
• Barnabas
• Gemeente in Antiogië

Eers storie van omgee vertel:
jare gelede fliek: Fly Away Home
 Wys video: Fly Away Home Trailer

Nieu Zeelandse meisie,
13 jarige Amy,
ma sterf,
na pa in Kanada.

Woud voor huis vernietig,
ontdek gans-eiers.

Uitbroei,
dink ma, volg oral.

Wanneer groter word,
gaan wil migreer –
as nie iemand te lei,
gaan net doelloos rondvlieg,
vrek.

Amy pa besluit vlieg.
Wil nie volg –
leer Amy vlieg,
vlieg voor gans uit,
help migreer na suide.
Daarna elke jaar op eie migreer.

In fliek leer ook omgee.

Gesê teks veral 2 maniere van omgee:
Eerstens Barnabas.

Barnabas by gemeente in Antiogië,
gemeente bars uit nate!
Klomp mense word gelowiges.

Barnabas insig in self,
nodige nederigheid,
weet kan nie op eie doen –
nie voldoende gawes,
het nog ander gawes –
dus ander mense –
nodig.

Nou sal onthou storie van Paulus twee weke terug –
gemeente nie vertrou,
Barnabas ingeneem.
Paulus Griekse Jode probeer getuig –
eintlik gestry –
massiewe flop!
Soveel so dat wou doodmaak,
gelowiges hom na Tarsus gestuur.

Kan dink nie beste tyd in Paulus lewe.
Wonderlike bekering,
opgewonde,
aan brand vir Jesus…
probeer ander oortuig,
so onsuksesvol,
gelowiges hom wegstuur.

Weet nie regtig Paulus in Tarsus gedoen,
kan dink gewonder:
wat wil God hê moet doen?
kan eintlik niks doen!

Maar al kon Paulus dalk self nie eie gawes raaksien,
Barnabas dit raakgesien –
gaan haal vir Paulus
om in Antiogië te kom help.

Sien nie net ander gawes raak –
bereid moeite doen aan te moedig
uit te leef.

Almal weet gevolge –
Paulus een van grootste sendelinge ooit,
reuse invloed groei kerk,
groot gedeelte Bybel briewe deur Paulus geskryf.

Dis een manier van omgee in verhaal sien:
omgee help ander hul potensiaal bereik.

Nie self eer soek,
ander vry maak
te vlieg.

Verhaal Fly Away Home –
Amy pa probeer ganse leer
agter hom aan vlieg.
Aanvanklike idee –
hy vlieg, hulle volg hom.

Maar hulle wil net agter Amy aan.

Kom agter –
hy kan nie doen.

Daarom neem moeilike besluit,
doen wat kan:
leer Amy vlieg,
vlieg voor haar uit,
sodat sy hom kan volg,
ganse haar kan volg.

Want omgee help ander hul potensiaal bereik.

Tweede omgee in teks sien,
is gemeente Antiogië.

As omgee is ander help potensiaal bereik,
dan sien hier
omgee ook
wanneer ander se probleme
joune raak.

Profeet sê gaan hongersnood in Jerusalem wees.
Gemeente Antiogië kon skouers optrek,
sê dis ver hiervandaan –
boonop Jode,
ons Grieke –
nie ons probleem.

Maar vat dit
as hulle probleem –
Jerusalem se probleem word hulle s’n,
maak planne vir Jerusalem te help.

Kern van omgee –
wanneer jy ander se probleme joune maak.

Maklik verby te stap,
sê raak my nie.
Of net help wanneer jy voordeel trek,
wanneer jou op manier raak.

Werklik omgee
wanneer eintlik nie jou probleem is,
maar jy dit joune maak.

Fly Away Home –
hoekom Amy ganse help?
Sy nie ‘n gans!
Raak haar geensins.

Tog maak ganse se probleme hare,
klim in vliegtuigie,
vlieg oor land,
groepie ganse te help!

Interessante ding sien van gemeente Antiogië:
elkeen gee na eie vermoë.

Begin gesê omgee baie breë begrip.
Maar praat omgee,
dan hierdie beginsel geld:
elkeen na eie vermoë.

Gemeente Antiogië geld gegee.
Nie almal ewe veel –
gegee wat kan.

Wanneer omgee,
doen wat kan.

Bybel:
seuntjie broodjies en vissies.
Naäman slavin
Verlamde man se vriende.

Ons:
straatkinders
Help maatjie huiswerk
kuier by iemand wat alleen
student nooi vir ete
vriendelik iemand almal mee lelik is
luister hartseer
deel broodjie pouse
Siekte: kosmaak, kinders rondry
Goed afgelope weke afk.

Somalië

Ons almal kan op manier omgee –
uitdaag hierdie week (joernaal) –
Hoe kan jy omgee?
Vir wie?

Huis
werk/skool
breër gemeenskap

Dink mense in nood.
Sendelinge.

Nadink
Gesinne gesels – wys met klei gebou.

Gebed

Dankoffer

Flam 212 Die Here het hom nodig (voorsang-groep)
 OF Video Fly Away Home – 10 000 miles – Mary Chapin Carpenter

Slotlied

Lied 530 Praat ek mense Eng’le tale (staan)

Seën

CD – Jesu OF Video Fly Away Home – 10 000 miles – Mary Chapin Carpenter

     

Trackback from your site.

Leave a comment

Kommentaar en navrae

  • Avatar

    Chris van Wyk

    |

    Dankie!

  • Avatar

    mariette

    |

    Môre-môre!

    Dankie Chris. Die reeks dra baie praktiese wenke oor en is verrykende luistergenot vir elkeen. Elke dag iets nuuts om na uit te sien!

    Seën daarop toegebid
    Mariette

  • Avatar

    Chris van Wyk

    |

    Nee, Elmarie, jy hoef nie. Ons kan 250 mense akkommodeer. Skryf net in by die deure. Baie welkom.

  • Avatar

    Prof Elmarie Venter

    |

    More Ds Chris. Ons is 3 wat wil bywoon. Moet ons nog bespreek? Groete
    Elmarie

  • Vreesloos 1

    |

    […] Pinkster-reeks se titel vanjaar is “Vreesloos”– oor geloof in ‘n tyd waar ons bang […]

  • 21 Mei 2020

    |

    […] Pinkster-reeks se titel vanjaar is “Vreesloos”– oor geloof in ‘n tyd waar ons bang […]

  • Avatar

    Chris van Wyk

    |

    Ons het vir baie lank ‘n versorgingskommissie gehad vir leraars en personeellede. Dit was persone in die gemeente wat gereeld op informele wyse met elkeen van ons kontak gemaak het, belanggestel het in wat in ons lewens aangaan, uitgevra het na uitdagings, en vir ons gebid het. Dit was benewens die diensverhoudingekommissie wat meer op die formele dinge gekonsentreer het. Die inperking het ‘n bietjie daaraan verander, maar dit was ‘n baie goeie informele sisteem van versorging.

  • Avatar

    Des Sampson

    |

    Goeie dag. Ek is voorsitter van die DVK op Hartenbos. Wat doen julle mbt die versorging van predikante en kantoor personeel?

  • Avatar

    Chris van Wyk

    |

    Dit was Rethie van Niekerk se preek. Sy het in die preek verwys na die Hebreeuse woorde.

    Die eerste reël (seën) het drie woorde, dan vyf woorde, dan sewe woorde.  15, 20, 25 konsonante (onthou ʾ is ook ‘n konsonant).  11, 13, 16 lettergrepe (ek het weer getel, en dit is die korrekte aantal).

    24 yĕbārekkā yĕhwâh wĕyišmĕrekā
    25 yāʾēr yĕhwâh pānāyw ʾēlêykā wîyḥunekā
    26 yiśāʾ yĕhwâh pānāyw ʾēlêykā wĕyāśēm lĕkā šālôwm

    Hoop dit maak sin.

  • Avatar

    Annemarie vn Zyl

    |

    NUM 6; GOD SE SEEN, Goeiemore
    Ek het vanoggend hierdie Bybelstudie gedoen en dit was wonderlik. Die deel DIE TEKS verstaan ek egter glad nie. ek kry die aantal woorde reg maar glad nie die konsonante en lettergrepe nie. Ek verstaan ook nie die doel van hierdie deel nie, tensy jy wil bewys dat dit menslik amper onmoontlik is om die seen so te skryf, met die spesifieke aantal konsonante en lettergrepe sonder God se ingryping.. ek sal dit waardeer as iemand die deel in kort vir my verduidelik Baie dankie Annemarie van zyl.

  • Avatar

    Chris van Wyk

    |

    Dankie Corrie! Mooi jaar vir jou.

  • Avatar

    Corrie

    |

    Ds. Chris, soos altyd ń opbeurende en positiewe bydra deur U, vir die toepassing deur die kinders van God. Selfs hulle wat Hom nog nie as hul Saligmaker en Verlosser aangeneem het nie, sal baat by diė insetsel. Ek vra dat God se seën op U sal rus.

  • Avatar

    C Joubert

    |

    Inspirerende en besielende boodskappe

  • Avatar

    Sonja Lizemore

    |

    Beste Ds Chris.
    Net n GROOT DANKIE vir die liedere. Dit is baie spesiaal.

  • Avatar

    Chris van Wyk

    |

    Hi Carol, jy is reg, dit is ‘n kosbare insig! Ek het ook onlangs gepreek oor die inwonende Christus, as jy meer wil lees. Baie seën.

  • Avatar

    Carol

    |

    Baie dankie vir die eerste keer in my lewe besef ek nou wat my probleem is. Ek het nog nie vir JESUS in my ontdek nie dis geen wonder dat my verhouding met JESUS nêrens kom nie. Geen ontmoeting geen kennis of wysheid en GEEN GROEI.

  • Avatar

    Chris van Wyk

    |

    Hi Annelize – ons hou dienste in die kerkgebou (Louis Bothasingel 177, Somerstrand) om 09:00 Sondae tegelykertyd met ons Youtube erediens ook om 09:00. Ons het ook ‘n meer informele Youtube erediens – Pulse – wat van 11:00 af op ‘n Sondag beskikbaar is. Ter wille van die personeel se verlof sal ons DV van 27 Desember tot 24 Januarie nie fisiese eredienste in die kerk hê nie, net die Youtube erediens 09:00. Dié dienste word weer hervat van 31 Januarie af sowel as moontlik ‘n aanddiens om 18:30. As jy hier is, maak ‘n afspraak dat ons jou kan verwelkom. My sel is “nul agt twee 5749191”. Groete, Chris van Wyk.