Skip to main content

Bybelskool – 1 & 2 Samuel – 4de kwartaal 09

Leef hierdie kwartaal nog dieper saam met 2 van hierdie gelowiges wat ons in die erediens behandel, almal karakters na God se hart: Samuel en Dawid in die boeke 1 en 2 Samuel.

Koste R30.

Skryf in by die kerkkantoor :: 041 583 5115

Lewer kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.