27 Mei tot 1 Junie Hiskia
RUS
- Gesels oor verlede week se Pinkster. Wat was die beste deel daarvan? Wat het die Here deur dit in julle elkeen se lewens gedoen?
- Laat iemand bid en vir die Here vra om met julle te praat.
Written by Marlein van Deemter on . Posted in Huisgodsdiens. No Comments on 27 Mei tot 1 Junie Hiskia
Written by Marlein van Deemter on . Posted in Huisgodsdiens. No Comments on 19-25 Mei Pinkster
Written by Marlein van Deemter on . Posted in Huisgodsdiens. No Comments on Junie Vakansie – Elia
Ons staan die vakansie stil by die storie van Elia, wat ons reeds die afgelope kwartaal oorsigtelik gelees het. Lees 1 Kon 18:21-39 (die storie van Elia en die Baäl profete) in ’n maklike vertaling van die Bybel en gesels oor wat vir julle uitstaan in die verhaal.
Ons staan die vakansie stil by die storie van Elia, wat ons reeds die afgelope kwartaal oorsigtelik gelees het. Lees 1 Kon 19:1-15 (die storie van Elia wat vlug) in ’n maklike vertaling van die Bybel en gesels oor wat vir julle uitstaan in die verhaal.
Ons staan die vakansie stil by die storie van Elia, wat ons reeds die afgelope kwartaal oorsigtelik gelees het. Lees 1 Kon 21:1-21 (die storie van Nabot se wingerd) in ’n maklike vertaling van die Bybel en gesels oor wat vir julle uitstaan in die verhaal.
Ons staan die vakansie stil by die storie van Elia, wat ons reeds die afgelope kwartaal oorsigtelik gelees het. Lees 2 Kon 2:1-14 (die storie van Elia wat opgeneem word in die hemel) in ’n maklike vertaling van die Bybel en gesels oor wat vir julle uitstaan in die verhaal.
Written by Marlein van Deemter on . Posted in Huisgodsdiens. No Comments on 10-15 Junie Die Storie tot Dusvêr
Ons vat van Sondag af ’n breuk van “Die Storie”. Ons begin weer volgende kwartaal daarmee. Gesels hierdie week met mekaar oor Die Storie tot dusvêr.
Written by Marlein van Deemter on . Posted in Huisgodsdiens. No Comments on 3-8 Junie Josia
Lees Hoofstuk 17 van Die Storie vir Klein Hartjies of Die Bybelstorie vir Kinders of die verhaal van Josia (2 Konings 22-23) uit enige kinder-vriendelike Bybel, soos “Die Bybel vir Almal”.
Vra die Here om julle elkeen hierdie week te gebruik, sodat julle tot ’n seën kan wees.
Written by Marlein van Deemter on . Posted in Huisgodsdiens. No Comments on 27 Mei tot 1 Junie Hiskia
Lees Hoofstuk 16 van Die Storie vir Klein Hartjies of Die Bybelstorie vir Kinders of die verhaal van Hiskia (2 Konings 18-20) uit enige kinder-vriendelike Bybel, soos “Die Bybel vir Almal”.
Is daar goed waarmee jy op die oomblik sukkel? Vertel vir mekaar daarvan en vertel dan saam vir God daarvan.
We use cookies and similar technologies to improve your experience on our website. Read our Privacy Policy.