19-25 Mei Pinkster
Huisgodsdiens 19-25 Mei 2013
HOOR
Families woon hierdie week saam Pinkster by.
LEEF
· Gesels elke dag oor wat julle by Pinkster gehoor het en wat die Here besig is om in jul lewens te doen.
- Gaan deur jul gebedslys- is van jul gebede beantwoord? Sê dankie! Maak ‘n lys van die goed waarvoor julle hierdie week gaan bid. Bid saam vir mekaar en die dinge op jul lys. Onthou ook om deur die week te bid vir die dinge op die gebedslys in die afkondiginge.