Die Gebed deur die Gees – Efesiërs 6:10-24 Written by Rethie van Niekerk on 19/06/2016. Posted in Kragtig, Preke, Rethie van Niekerk. No Comments on Die Gebed deur die Gees – Efesiërs 6:10-24 https://ngkerksomerstrand.co.za/wp-content/uploads/2016/06/2016-06-19-Oggend-Rethie.mp3Ons leef vanuit God se kragtige liefde en genade, maar dan gebeur die lewe. Daarom moet ons ons krag soek in die Here en sy groot mag, deur te bid deur die Gees. [Klik “continue reading” vir die hele diens] Continue reading