Skip to main content

Tag: vrugte dra

Kolossense 1:1-14 Preek

Ek het in 1991 my lewe aan God oorgegee.  Geestelik is ek dus nou 25 jaar oud.  Dis eintlik die belangrikste vraag:  hoe vergelyk jou geestelike lewe vandag met geestelike lewe 20 jaar gelede, 10 jaar gelede, verlede jaar? Het jy geestelik gegroei? Verander? Ken jy vir God beter? Kan jy God se stem beter onderskei?  Volg jy meer op Jesus se spoor?

Continue reading