Ons reik uit – 18-28 Augustus
RUS
Vertel vir mekaar hoe julle gewoonlik probleme hanteer. As jy bv. ’n slegte dag gehad het, wat doen jy? Is jy ’n glas half-vol of half-leeg mens?
HOOR
Lees Filippense 1:12-26.
Written by Marlein van Deemter on . Posted in Kleingroepmateriaal, Materiaal. No Comments on Ons reik uit – 18-28 Augustus
Vertel vir mekaar hoe julle gewoonlik probleme hanteer. As jy bv. ’n slegte dag gehad het, wat doen jy? Is jy ’n glas half-vol of half-leeg mens?
Lees Filippense 1:12-26.
Written by Marlein van Deemter on . Posted in Huisgodsdiens. No Comments on HuisGeloof 11-17 Aug: Ons Gee Om
Dr. Gary Chapman skryf dat daar vyf liefdes-tale is: opbouende woorde, kwaliteit-tyd, geskenke, diensbaarheid en fisieke aanraking. (Hier kan julle meer leer – en selfs ’n vraelys invul om seker te maak wat jou of jou kinders se liefdestaal is.) Gesels oor hoe julle elkeen wys dat julle iemand lief het. Wanneer voel julle dat iemand regtig vir julle omgee: wanneer hulle vir jou opbouende goed sê, tyd saam met jou spandeer, vir jou iets spesiaal gee, vir jou iets spesiaal doen of ’n drukkie gee?
We use cookies and similar technologies to improve your experience on our website. Read our Privacy Policy.