Bekendstelling van Nuwe Wyn – Matt 26:26-30
Die Nagmaal herinner ons dat Jesus gewone goed heilig maak. Enige situasie kan deur God gebruik word. Enige plek kan ‘n geleentheid wees om God te ontmoet.
Written by Marlein van Deemter on . Posted in Rethie van Niekerk. No Comments on Bekendstelling van Nuwe Wyn – Matt 26:26-30
Die Nagmaal herinner ons dat Jesus gewone goed heilig maak. Enige situasie kan deur God gebruik word. Enige plek kan ‘n geleentheid wees om God te ontmoet.
Written by Marlein van Deemter on . Posted in Huisgodsdiens. No Comments on 24 Feb – 2 Mrt – Nuwe Wyn! – Matt 26
Ouers vertel vir die kinders van julle ervaring van die Nagmaal. Hoe het dit gewerk toe julle kinders was, die eerste keer dat jy Nagmaal gebruik het, ’n spesiale Nagmaal wat jy onthou, wat Nagmaal vir jou beteken, ens.
Lees Matteus 26-26-30
Die Nagmaal is een van twee gebruike – sakramente – wat God vir ons gegee het: goed wat ons kan sien en voel waaraan ons kan vashou in ons geloof. Vier hierdie week saam Nagmaal! As een van julle Sondag vir die eerste keer gaan Nagmaal gebruik, kontak die kerkkantoor vroegtydig sodat ons spesiaal vir julle kan welkom sê.
We use cookies and similar technologies to improve your experience on our website. Read our Privacy Policy.