Lukas 9:51-62 Preek
Lukas 9:51-62 onder leiding van Annelet Slazus
Written by Rethie van Niekerk on . Posted in Annelet Slazus, Preke. No Comments on Lukas 9:51-62 Preek
Lukas 9:51-62 onder leiding van Annelet Slazus
Written by on . Posted in Preke, Rethie van Niekerk. No Comments on Maria – Lukas 1
Ek het gekies om vandag die skildery van Henry Tanner te gebruik (Circa 1898). Die internet vertel dat Tanner dit geskilder het nadat hy teruggekom het in Parys na ‘n besoek aan Egipte en Palestina. Hierdie uitbeelding van die aankondiging (annunciation) is op verskeie maniere onkonvensioneel: Maria word uitgebeeld as adolessent, in Midde-Oosterse werkersklas klere, sonder enige stralekrans of ander tradisionele simbole wat haar as heilige uitbeeld. Dis een van die redes waarom ek hierdie skildery gekies het – want ons gereformeerdes leef in diepe ongemak met Maria saam. Ons bely saam met die res van Christene wêreldwyd die maagdelike geboorte, erken dat sy Jesus se ma was.
We use cookies and similar technologies to improve your experience on our website. Read our Privacy Policy.