Goeie Vrydag Psalm 22 Preek
Verlies is verlies. En verlies maak seer. En dikwels is die verlies gekoppel aan ons identiteit, het ons manier van dink oor onsself onbewustelik verweef geraak met die dinge, met die plek, die gebou…
Wat maak ‘n mens as jy alles verloor? Wat bly oor, wanneer jy alles verloor het?