Beter Saam – Galasiërs 5:6 Written by Marlein van Deemter on 07/09/2014. Posted in Beter saam, Rethie van Niekerk. No Comments on Beter Saam – Galasiërs 5:6 “Al wat van belang is, is geloof wat deur liefde tot dade oorgaan.” So begin ons ons 40 dae van gemeenskap. Ons is geskape vir gemeenskap en liefde. Maar liefde is soos ‘n spier wat geoefen moet word Continue reading