Ligkids #4: God sê: Ek is by jou!

Ons lees hierdie week uit Gen.17:1-4&7-9 en hoor hoe God met Abraham en sy nageslag ‘n verbond sluit. Maar watse dinge is ‘n verbond? En wat op aarde beteken dit vir jou en my? Ons gaan stap ‘n entjie saam met Jesaja die worshondjie en hy help ons om te verstaan hoe God met Sy verbond Hom aan ons verbind en ons naby aan Hom hou! Dit is baie spesiaal en beteken dat God ons nooit ooit alleen los nie! Kom lees, leer en sing saam ons nuwe liedjie: Ek is nie bekommerd nie, want GOD IS HIER!

Lewer kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.