Hulpmiddels vir Families

Immergroen Ouerskap

Immergroen Ouerskap wil ouers en ander opvoeders bemagtig met raad, hulpmiddels en opleiding.  Hulle verkoop hulpmiddels, maar het ook gratis hulpmiddels op hul werbwerf, soos artikels en weeklikse wenke.  Om die kursus te doen, kontak vir Lynette van Wyk via die kerkkantoor.

Raising Up Spiritual Champions

Pret idees vir familietyd, artikels vir ouers en vele meer.  Praktiese artikels oor hoe om ‘n kind te leer bid, na Christus te lei, te leer om keuses te maak, ens.

Vibrant Faith Ministries

Artikels oor geloofsoordrag en praktiese familielewe soos

Spiritual Growth for Kids

Focus on the Family het idees vir:

  • Mealtime Devotionals
  • Develop Moral Character
  • Blessing your child
  • Serving as a family
  • ens

Hou hierdie spasie dop vir nog hulpmiddels!

     

Trackback from your site.

Leave a comment