Skip to main content

Huis is ook Kerk

Paddas sonder bene kan nie hoor nie:  Huis is ook Kerk | Spreuke 6:20-22 Somerstrand 4/11/2012

Toetrede             

Flam 80 Weet jy dat Jesus jou liefhet sanggroep 1x, gemeente 1x (sit)

Votum

1 Pet 2:5 & 9

Seëngroet

Verjaarsdae 

Afkondigings

Lofsang                

Lied 207 vv 1, 3 & 4 Eer aan die Vader (staan)
Flam 104 Weet jy nie, jy’s ‘n tempel &
Flam 115 Kyk hoedat die voëltjies vlieg

Gebed

Skriflesing          

Spreuke 6:20-22 
Bybel vir almal

Preek

HUIS IS OOK KERK
Reeks – 
paddas sonder bene kan nie hoor.
Praat ons dikwels aan kerk dink
as kop en bene van padda – 
leiers,
gemeente.
Maar as kerk net daardie goed,
kan padda nie spring!
Padda bene nodig om te kan spring – 
geloof leef.
Vandag:
huis is ook kerk – 
huis is plek waar leer spring!
Huis is padda se bene.
Wanneer praat van “huis”, 
bedoel nie net plek waar gesin saam woon.
Bedoel eintlik oral waar tuis is – 
tuis in woonhuis,
by maatjies (vriende)
by skool
by werk
by sport/koor/musiek/klubs.
Wanneer sê huis,
bedoel eintlik “invloedsfeer”. 
Al daardie plekke óók kerk.
Is nie nuwe idee.
Lank lank gelede,
(Het in kleingroepe en huisgodsdiens gesels)
mense God in tempel Jerusalem aanbid.
Toe Jerusalem deur vyand ingeval word,
mense weggevoer na vreemde land,
vier goed gedoen seker maak geloof oorgedra volgende generasies:
• Sinagoges (nie meer tempel, kleiner geboue) – soos ons gemeentes
• Rabbis – soos ons dominees
• heilige tekse versamel en geredigeer – wat ons vandag as Bybel het
• mense geloof in huise ingeneem.
Al goed van tempel:
rituele,
stories vertel,
aanbidding – 
in huise begin doen.
(Waaroor Deutr teks gaan vlg week preek).
Elke af en toe
vergeet gelowiges
dat huis ook kerk.
Dan herinner Gees weer,
probeer mense allerhande goed doen
self en mekaar help onthou.
Vroeg 19e eeu,
familie gepraat as “klein kerk”.  
Reformasie.
1960 RKK gesê familie is
“domestic church”.  
Elke ouer 
is ‘n profeet, priester en koning – 
dominee in eie huis,
taak evangelie te verkondig.  
Wanneer ons Sondag hier uitstap,
kan sê,
soos blykbaar destyds met Elvis:
Church has left the building!
Maar as huis kerk is,
hoe hou mens kerk by huis?
Eerder:  hoe IS mens kerk by huis?
(Hoewel huis breër invloedsfeer bedoel,
vandag fokus op woonhuis.)
Teks sê vir ons hoe.
Interessant fokus van teks:
reëls!
Video Hettie Brittz Immergroen Ouerskap
(as belang stel, kan Lynette vra):
Video
REËLS BESKERM ONS
Kinders vorentoe 
Watter reëls het julle in julle huis?
Geluister video:  
hoekom het ‘n mens reëls?
Reëls beskerm jou!
Soos sambreel.
Hoe beskerm julle reëls jou?
Kry vuurhoutjiedosies en plakkers – 
vat saam na sitplek,
terwyl luister,
versier vuurhoutjieboksie
(gooi papiere in sakkie – 
gooi weg wanneer uitgaan)
gaan nou-nou sê wat daarmee gaan maak.
Reëls lei, beskerm, leer
Teks:
moet wat by ouers leer,
om nek dra soos halssnoer
want
• lei jou
• beskerm jou
• help jou weet wat waar en waardevol (ook lei en beskerm)
Grootmense:  wat was reëls in julle huis?
Wat jy geleer?
Baie voorbeelde noem:
sê dankie en asseblief.
hoe praat met grootmense
tafelmaniere…
Belangrike goed,
het ons gevorm,
gemaak wie vandag is!
Het ons in baie opsigte deur lewe
gelei
beskerm
gehelp weet wat is waar en waardevol.
Reëls dikwels funksie ons spesifieke vaardighede aan te leer – 
bv sosiale interaksie.
Maar ook soveel meer as dit!
Ouers miskien vir kinders vra:
wat is jou “signature preek” – 
een ding jy oor en oor sê.
My pa: gesindheid!
Kan sommer nou nog stuipe kry aan sy gesindheid-preek dink.
Tog, vandag,
een ding my meeste irriteer,
negatiwiteit!
Maar as eerlik wees,
ook baie reëls ons NIE hou – 
dinge ons ouers gedink belangrik,
ons MISKIEN gehoorsaam toe kinders was,
maar vandag ander:
Ek:  mag nie op Sondag swem
mag nie dans
niemand mag enige alkohol gebruik.
Watter reëls jou ouers gehad jy nie gehoorsaam?
As jy kinders het uit huis:
Watter reëls JY gehad,
jou kinders hulle vandag nie aan steur?
Maar weet jy wat,
as mens gaan sit,
diep dink,
kom agter ander goed
dieper indruk gemaak
as reëls – 
tipe wat op lysie kan skryf.
SÊ EN DOEN (REËLS EN WAARDES)
Die goed wat ons
bind dit gedurigdeur op jou hart, 
hang dit om jou hals;
is nie noodwendig goed ouers bedoel het ons te leer.
Iemand vertel
pa deur moeilike omstandighede deurgedruk,
uitgehou,
aangehou,
nooit opgegee.
Dit het gemaak
dat hy vandag wat noem “backbone” het.
Ek het by my pa geleer van roeping.
Nie iets waaroor ooit met ons gesels.
Dink nie iets doelbewus vir ons probeer leer
(anders as die gesindheid ding!).
Maar in manier waarop pa werk gedoen,
het ek geleer wat “roeping” beteken – 
maak nie saak wat doen.
Dink, selfs as nie dominee geword,
sou steeds gewerk met bewustheid van roeping:
dat nie vir mense werk,
maar vir God,
dat taak wat moet verrig,
werk om wêreld beter,
tot God eer.
Lyk my ouers dink dikwels leer kinders X en Y…
maar dan tree op bepaalde manier op,
kinders leer dít.
Wie ís,
groter invloed 
as wat gesê het.  
Dalk daar reëls jy by ouers geleer,
jy nie vandag meer nakom.
Erger nog:  reëls jy jou kinders geleer,
hulle hulle nie aan steur.
Maar watter waardes jy by jou ouers geleer?
Jou kinders by jou geleer?
Geduld
omgee vir ander
diensbaarheid.
Dalk goeie oefening,
vir tieners / volwasse kinders vra:
wat het ek jou eintlik geleer?
Wat was die onbedoelde lesse?  
GEREEDSKAPSKIS
Almal ons volwassenes is,
taak só te leef,
dat ons met vrymoedigheid
vir elke kind in hierdie gemeenskap kan sê:
hou vas aan wat ek jou leer.
Bind dit aan jou hart vas.
Ons taak – 
as “kerk” – 
is om volgende generasie gereedskapskis te gee,
(want op ou end dit wat reëls is en doen):
gee vaardighede
waarmee in lewe kan ingaan,
ook wanneer ons nie meer daar,
vaardighede lig op pad sal wees,
wat lei,
beskerm,
help te weet wat waar en waardevol.  
SKAT
Verlede week Gr 4-7 geloofskiste:
ouers kinders help skat in binnekant te ontdek.
Gr 4-7’s / gesinne gedoen?
Ek myne saamgebring te wys (vbe)
Idee daarmee kind bou,
sterk word,
sodat later,
wanneer ouer,
sterk kan bly staan.
Dalk goed,
ons grootmense,
ons kiste bietjie uitpak – 
wat in jou kis?
Deur wie daar gesit?
Dalk goed ons eie kiste uitpak,
kanse goed gaan soortgelyke goed in kinders bokse pak.  
CHRISTENE WOON HIER
Begin sê:
huis is ook kerk.
Is hoof plek waar ons leer – 
is plek wat Jesus gebruik
ons te vorm
te word soos hy ons wil hê.
Kinders vorentoe
kry roomysstoekie, teks – gaan sit, gaan wys wat te doen
Al ooit by mense deur so ding gesien?
Noem Mezuzah
Meeste Jode,
baie Christene
sit deurkosyn,
Deut 6 
(vlg week):
wet van Here op deurkosyn.
elke keer in huis kom,
herinner aan Woord van God,
herinner dat aan God behoort,
dat huis ook kerk is!
Julle klein Mezuzah’s gemaak.
Nie regte Mezuzah – 
spesiale mezuzah.
Mezuzah jou help – 
leidraad,
in lewe sal weet wat om te doen,
veilig te wees.
Teks vanoggend:
My kind, 
jy moet onthou 
wat jou pa vir jou sê, 
jy moenie vergeet 
wat jou ma vir jou leer nie. 
Sit by deurkosyn op,
elke keer verby stap,
onthou Bybel sê,
luister ma en pa:
sal jou veilig hou,
sal help weet wat om te doen.

Dankoffer 

Ons so baie voor dankbaar wees!
Ouers ons leer van Jesus
reëls wat ons beskerm
dat ons kan weet wat waar en reg…
Ek jou nooi nader te dink – 
dink jaar verby…
waarvoor dankbaar?
Gesels:  
Wat vanjaar gebeur waarvoor dankbaar?
Danklied: – sê vir Here dankie
Vonkk 130 Dankie 
v1 vrouens, v2 mans, v3-4 sanggroep en kinders, vers 5-6 almal (sit)
DANK-offer – 
wy aan God toe,
sê hele lewe behoort aan hom,
sê dankie vir alles wat gee.
Dankoffer
Bring na kis
as nie lekker kan loop – 
gee iemand naby jou, 
as in koevertjies, gooi by deure in.
Sanggroep eerste,
dan links om

Gebed

Slotsang  

Vonkk 82 Laat ons skyn vir Jesus  v1 sanggroep, 2 -3 gemeente (staan)

Seën

Lewer kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.