Skip to main content

Geloof groei uit verhouding

Paddas sonder bene kan nie hoor nie:  Geloof groei uit verhoudings

Toetrede 

Lied 154:1-3 Koor sing vers 2 Kom nou tesaam, laat ons vergader (sit)

Votum

Ps 105:1-3
 

Seëngroet

Lofsang 

Psalm 105:1-2 (staan)

Kindertyd

Flam 80 Weet jy (sit)

Nagmaalsformulier

Hoekom vier ons Nagmaal?
Jesus het Nagmaal vir ons gegee om ons te help.
 
Nagmaal is onthou-ete.
Jesus geweet ons mense soms sukkel te glo,
so besig in lewe,
soveel goed mee sukkel,
vergeet wat hy vir ons gedoen,
vergeet ons syne is.
 
Daarom Nagmaal gegee,
sodat ons hom kan onthou,
onthou wat hy vir ons gedoen.
 
Toe kind was, ma boerewors in kastrol – 
sit kastrol op tafel,
bly olie agter.
Pa doop brood in olie, eet.
 
Ma kwaad – 
ongesond,
ongeskik.
 
Pa hom nie laat keer!
Te lief vir sy brood in boerewors-vet.
 
Elke keer as boerewors in kastrol sien,
dink aan pa.
 
Of dalk jou ouma altyd pampoenkoekies gemaak.
As pampoenkoekies eet,
kaneel ruik – 
dink aan ouma.
 
So Jesus vir ons Nagmaal gegee,
wanneer saam eet,
dink aan hom,
onthou dat ons sy kinders is
omdat hy vir ons aan kruis gesterf.
 
Nagmaal is behoort-ete.
 
Kinders:  Kersfees, hele familie saam.
Nie plek vir almal.
Baie keer spesiale kinder tafel,
al neefs en niggies.
Lekker by hulle sit,
weet is een van hulle.
 
Maar soos ouer raak,
effens vies dat vir jou plek by kindertafel gedek – 
jy nie meer kind!
 
Lekker wanneer dan grootmens-tafel!
Weet jy nou groot!
 
Nagmaal Jesus vir ons gegee,
wanneer by tafel sit 
(sit nie almal by tafel – nie plek,
speel-speel/verbeel almal sit),
sit by Jesus tafel,
herinner dat ons syne is,
dat ons aan hom behoort
en dat ons by mekaar hoort – 
familie, broers en susters.
 
Nagmaal ook vreugdefees.
 
Ons baie keer wanneer bly is,
iets wil vier,
groot etes.
 
Wanneer verjaar:
koek, lekkers.
 
Kersfees:
tafel kreun.
Mense maak vir dae lank kos,
eet vir dae daarna nog.
 
Vier Kersfees,
vier saamwees,
familie-wees.
 
Nagmaal vreugdefees.
Ons is nie hartseer wanneer Nagmaal gebruik –
 is bly! 
Bly, want behoort aan Jesus.
Bly, want hy sorg vir ons.
Bly, want gaan eendag kom haal, 
saam in hemel fees vier.  
 
Omdat Nagmaal geloof versterk,
ons herinner wat ons glo,
staan,
vertel vir mekaar wat glo:

Geloofsbelydenis

Gereedmaak van die tafel

Lied 301: 1 & 4 Ons kom vier U maaltyd, Vader (staan)

Gebed

Uitdeel van tekens

Koor Vonkk 165 Kom sien die Lam

Instelling & Nagmaal

Dankgebed

Lied 228 Halleluja (sit)
Kinders verlaat kerk – kleintjies ooms/tannies Walton Park kaartjies

Epiklese

Skriflesing

1 Tessalonisense 2:7b-12, 17, 3:10
 

Preek

Wie of wat het jou geloofslewe beïnvloed?
of beïnvloed jou geloofslewe?
 
Ek:  ma – 
toe kind was, elke dag ure in kamer gebly,
Woord bestudeer, gebid,
in alles wat doen, deel van geloof.
 
My selgroep:
volwasse manier met Woord omgaan,
erns,
tog verskil.
 
Vertel:
Wie of wat het jou geloofslewe beïnvloed
of beïnvloed jou geloofslewe?
 
Gesels
 
Konteks nou nie so dat kan terugvoer vra.
Herinner statistiek verlede kwartaal – 
wie invloed kinders geloof.
 
Ervaring leer
wanneer mense praat wie of wat geloof beïnvloed – 
meestal praat oor mense:
ma en pa
ouma en oupa
eggenoot.
 
Soms ook groot gebeure:
geboorte van kind
dood van geliefde.
 
Wat duidelik is 
(‘skuus ek maak aannames wat julle gesê) 
is dat familie belangrik is.  
 
Verlede week gepraat oor geloof – 
gesê lewe van geloof is hele padda – 
kop en lyf (kerk),
maar ook bene,
lewe deur week.
 
Vraag vandag is:
hoe word geloof gevorm?
Waar kom geloof vandaan?
 
Antwoord is,
uit die aard van die saak,
dat mense tot geloof kom 
deur die werk van die Heilige Gees.
 
1 Kor 12:3:
Niemand kan sê “Jesus is die Here” nie,
behalwe deur die Heilige Gees.
 
Geloof is altyd ‘n geskenk van God.
Wanneer ons sê mens moet glo om gered te word,
dan sê nie daardeur mens een of ander bydrae tot redding.
Selfs geloof is gawe,
‘n geskenk wat God vir ons gee.
 
Maar hoe doen die Gees dit?
Wat is die platform of proses wat Gees gebruik?
 
Volgende week Hervormingsondag.
Luther gepraat van “skool” van Heilige Gees.
Gesê menslike ervaring is skool
waardeur Gees ons geloof “leer”.  
 
Luther gesê 
nie genoeg net regte leerstellings geleer te word,
dan glo en volg.
Geloof het konteks nodig
vir paddavissies om paddas te word,
vir ons om te kan glo.
 
En die “skool” wat Gees gebruik
ons geloof te leer,
is verhoudings.  
 
En dit sien ons deur geskiedenis – 
al vantevore vertel Rodney Stark Navorsing,
hoekom Christelike geloof vinnig gegroei – 
verhoudings,
gesorg vir mense tydens plaag.
 
Sien reg oor wêreld:
mense uit Nigerië,
Tanzanië:
oudstes:
oumas en oupas.
Swede:
oumas en oupas.
 
Navorsing geloof in China:
in 7de eeu het beide Christendom & Boeddhisme 
sterk voet in China gehad.
 
Maar Boeddhiste almal klein heiligdom (shrine) in huise.
Aanbid by huise.
Navorsers beweer dít – 
geloof ook sterk by  huise,
veroorsaak boeddhisme uiteindelik oorgeneem in China.
 
Vandag,
wanneer tog mense uit China teologie studeer,
navorser gevra hoe tot geloof gekom in kommunistiese land.
Antwoord konsekwent:
ma, pa, ouma, oupa.  
 
Interessante storie Lithuania,
Evangeliese Lutherse kerk.
 
Tydens die regering van die Soviet Unie,
Lutherane baie diskriminasie beleef – 
Duitse herkoms,
gesien as potensiële Nazi’s.  
Meeste Lutherse kerke toegemaak,
slegs handjie vol oop gebly.
 
Maar in die tyd piëtistiese beweging onder Lutherane in Lutianie.  
Mense by huise bymekaar kom,
sing,
Bybel lees,
getuig,
bid.  
 
Toe Soviet Unie val,
almal verstom
ewe skielik Lutherane in hul massas terugkeer kerke toe!
Mense gedink kerk so te sê uitgesterf – 
maar bly voortbestaan,
omdat by huise geleef.
 
Almal al Mormoonse sendelinge gesien?
Lughawe, Swede, PE.
 
Mormoonse kerk tans besig te groei
spoed 40% per dekade – 
spoed soortgelyk vroeë Christelike kerk,
ongekend enige ander tyd in gesk van kerk,
enige ander godsdiens.
 
Interessant,
sukses wanneer mense sien,
probeer bekeer,
maar een uit 1000!
 
Maar wanneer iemand vir eerste keer ontmoet
in huis van Mormoonse vriend of familielid,
suksesvol ongeveer 50% van kere.
 
Is wat by Paulus sien in teks wat in Tessalonisense gelees.
 
Tessalonisense waarskynlik oudste boek in NT.  
 
Gemeente Paulus gestig,
in brief probeer Paulus hulle begelei en ondersteun.
Manier doen,
nie in eerste plek teologiese insigte en argumente,
maar deur verhouding.
 
Verlang by hulle te wees,
stuur Timoteus
“om julle in julle geloof te versterk 
en moed in te praat” (1 Tess 3:2).
 
Want Paulus weet,
geloof groei en versterk
nie deur goeie teologiese argumente
regte etiese antwoorde,
maar deur verhoudings.
 
Beskryf so pragtig,
verhouding van ma kinders liefdevol vertroetel,
soos pa kinders bemoedig en aanspoor.  
 
Hulle geloof het ontstaan
en groei
in hierdie verhouding:
persoonlik, intiem, soos familie.  
 
Wat sê dit vir ons?
 
Onthou, ons wat vanoggend hier sit,
is die Kerk.
Wat beteken,
oral waar jy is,
is die Kerk.  
 
Elkeen van ons geroep
evangelie uit te dra.
JY roeping evangelie te verkondig.  
Nie in eerste plek met woorde,
maar met verhoudings.
 
Belangrikste plek,
grootste invloed,
in jou eie huis.
 
Dink aan kinders – 
in huis, 
al uit huis.
Ander familie.
 
Hoe kan jou verhouding met hulle
hul geloof versterk?
 
As tieners het,
of ouma/oupa van tieners in omgewing – 
hoe kan huis tuiste maak
waar tieners van omgewing tuis voel,
veilig is uit te hang? 
 
Ander mense in gemeente.
Renette Dickinson – 
mense al jare voor hulle gesit,
ken nie eers name – 
gegroet in PnP.
Elke Sondag meisie se vlegsels getrek,
sien groot word.
 
Mense mee saam in gemeente – 
dalk net Sondag hier in erediens,
res van week PnP verby stap.
 
Watter rol speel jy in hulle geloof?
Hoe tree jy op Sondag oggend op
teenoor bekende vreemdelinge rondom jou?
 
Bure
 
Dink bietjie verhoudings waarin staan.
Mense met wie gereeld kontak het.
Mense dalk minder gereeld.  
Hoe kan jy hulle verwelkom,
op manier leef
– sonder evangelie verduidelik,
bepreek – 
hulle geloof deur hul verhouding met jou versterk kan word?
 
Ons het altyd invloed op mense rondom ons.
Elke ontmoeting elke mense,
maak indruk.
As ons wil hê paddavissies rondom ons
paddas word,
spring,
dan moet ons self bene groei,
spring – 
bewus wees verhoudings staan,
kontak met mense,
bewus van invloed ons het op hul geloof,
toelaat Gees ons gebruik
ook hul geloof versterk.

Gebed

Dankoffer 

Koor Vonkk 72 Wees stil, want die Heilige is hier

Slotlied 

Lied 523: 1, 3 & 4 Goddelike Liefdesbande (staan)

Seën

Mag God, 
wat jou tot sy diens geroep het,
jou deur sy Heilige Gees verlig
om die mense rondom jou raak te sien.
Mag Hy jou so regeer 
dat jy ’n vrugbare arbeider sal wees
in die uitbreiding van sy koninkryk.
Mag die Here jou 
lei 
en inspireer,
van nou af, 
elke dag
tot in ewigheid.
Amen.

Respons

Lied 189 Halleluja (staan)
 
 

Lewer kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.