Skip to main content

Fokustekste vir kleingroepe

Hier is die tekste wat ons elke Sondag vir die volgende 14 weke gaan gebruik. Kleingroepe kan dit gebruik vir hulle groepwerk, en natuurlik ook die kleingroepmateriaal benut wat in die kwartaal hiervoor uitgewerk word.
  1. Op soek na sin en betekenis – Pred 3:1-15 – 15 April
  2. Die gevaar van selfgenoegsaamheid en oorgerustheid – Pred 9:1-12 – 22 April
  3. Lewe met oorleg en vreugde – Pred 12:9-14 – 29 April
  4. Die droom van die liefde – Hgl 1:1-3:11 (3:6-11) – 6 Mei
  5. Die werklikheid van die liefde –Hgl 4:1-8:14 (8:5-14) – 13 Mei
  6. Om God te beleef – Hand 8:26-40 – 20 Mei
  7. Om vir God te leef – Psalm 40 – 27 Mei
  8. Die krag van die Heilige Gees – Romeine 8:12-17 – 3 Junie
  9. Om te lewe soos Hy dit wil – 2 Korintiërs 4:13-5:1 – 10 Junie
  10. Toegewy aan God alleen – 2 Korintiërs 5:6-17 – 17 Junie
  11. Ambassadeurs van die versoening – 2 Korintiërs 6:1-13 – 24 Junie
  12. Bly maar net glo! – Markus 5:21-43 – 1 Julie  
  13. Die dilemma van die tuisdorp – Markus 6:1-13 – 8 Julie 
  14. Dissipelskap vra altyd ‘n prys – Markus 6:14-29 – 15 Julie 

Lewer kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.