Didage: Bybelskool – 4de kwartaal 2010 – Chris van Wyk
Hierdie kwartaal fokus ons op Galasiërs, Romeine en Rut.
Soos altyd, sal ek weekliks ‘n bydrae by die webtuiste lewer. Die nuwe adres is: www.bybelskool.com. Enige gemeentelid is welkom om te registreer en daagliks my bydraes as dagstukkies te gebruik. Die eerste bydraes begin 7 Oktober, met die eerste byeenkoms 13 Oktober om 18:00. Dit is gratis. Skryf in by die kerkkantoor.