Dag 1 – Lees Filippense 1:3-11

Paulus gee nooit ’n algemene aanmoediging wat vir almal geld nie.  Hy spreek spesifieke behoeftes aan, hy druk sy liefde vir spesifieke mense uit en praat van ’n spesifieke hoop vir hulle toekoms.  Ons aanmoediging moet ook soos Paulus s’n opreg en persoonlik wees.

Lewer kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.