Floreer – 1 Korintiërs 13
Om te “floreer” is deesdae ‘n “gonswoord” in die teologie. Hoe dink ons oor “die goeie lewe” te midde van geweld, oorloë en onmin? Veral in Advent, wanneer ons weer die engele se lied hoor van
Eer aan God in die hoogste hemel
en vrede op aarde
vir die mense in wie hy ’n welbehae het!
