Skip to main content

Tag: vernuwing

Gemeentevernuwing 17-22 Sept Ps 78

gemeentevernuwing

Lees hierdie week Hoofstuk 5 van “Faith Begins at Home”

 

RUS EN ONTVANG

  • Vertel vir mekaar van die kerk van jul kinderjare (ouers vertel vir kinders).  Wat onthou jy van kerk?  Watter rol het die kerk in jou kinderjare gespeel?
  • Laat iemand bid en vir die Here vra om met julle te praat.

HOOR EN ONTGIN

Lees Psalm 78:1-7

  • Wat staan vir julle uit met die lees van die teks?
  • Vers 4 van die Psalm sê dat ons vir die volgende geslag sal vertel wat die Here gedoen het.  Vertel vir mekaar waarmee die Here besig is in jou lewe, of van ‘n keer wat jy God se krag ervaar het.
  • [Vir volwassenes:]  As die fondament van reëls nie ‘n verhouding is nie, lei dit tot rebellie (vers 7).  Wat is die verskil tussen gehoorsaamheid wat uit ‘n verhouding groei en gehoorsaamheid wat net reëls nakom?  Hoe kweek ons gehoorsaamheid uit wat uit ‘n verhouding kom?
  • Mark Holmen skryf in hoofstuk 5 van “Faith Begins at Home” oor die voorreg van kerk toe gaan.  Hy praat ook van die gesindheid waarmee ons aan ‘n kerk behoort:  “Thy will be done” of “my will being done”.  Dan sê hy:  “The degree to which you actively engage yourself in the life of an intentional Christian community is the degree to which you’ll be satisfied as a family” (bl. 126-127). Wat dink julle?  Watter rol speel die kerk in ‘n individu – en ‘n familie – se geloofslewe?

LEEF EN ONTPLOOI

  • Dink terug oor die “Radikale Vernuwing” reeks van die afgelope paar weke.  Vertel vir mekaar: (1)  wat is die belangrikste punt wat jy wil onthou?  (2) Wat is een ding wat jy gaan doen?
  • Gaan deur jul gebedslys- is van jul gebede beantwoord?  Sê dankie!  Maak ‘n lys van die goed waarvoor julle hierdie week gaan bid.  Bid saam vir mekaar en die dinge op jul lys.  Onthou ook om deur die week te bid vir die dinge op die gebedslys in die afkondiginge.

Gemeentevernuwing 17-22 Sept Ps 78

gemeentevernuwing

Lees hierdie week Hoofstuk 5 van “Faith Begins at Home”

 

RUS EN ONTVANG

  • Vertel vir mekaar van die kerk van jul kinderjare (ouers vertel vir kinders).  Wat onthou jy van kerk?  Watter rol het die kerk in jou kinderjare gespeel?
  • Laat iemand bid en vir die Here vra om met julle te praat.

HOOR EN ONTGIN

Lees Psalm 78:1-7

  • Wat staan vir julle uit met die lees van die teks?
  • Vers 4 van die Psalm sê dat ons vir die volgende geslag sal vertel wat die Here gedoen het.  Vertel vir mekaar waarmee die Here besig is in jou lewe, of van ‘n keer wat jy God se krag ervaar het.
  • [Vir volwassenes:]  As die fondament van reëls nie ‘n verhouding is nie, lei dit tot rebellie (vers 7).  Wat is die verskil tussen gehoorsaamheid wat uit ‘n verhouding groei en gehoorsaamheid wat net reëls nakom?  Hoe kweek ons gehoorsaamheid uit wat uit ‘n verhouding kom?
  • Mark Holmen skryf in hoofstuk 5 van “Faith Begins at Home” oor die voorreg van kerk toe gaan.  Hy praat ook van die gesindheid waarmee ons aan ‘n kerk behoort:  “Thy will be done” of “my will being done”.  Dan sê hy:  “The degree to which you actively engage yourself in the life of an intentional Christian community is the degree to which you’ll be satisfied as a family” (bl. 126-127). Wat dink julle?  Watter rol speel die kerk in ‘n individu – en ‘n familie – se geloofslewe?

LEEF EN ONTPLOOI

  • Dink terug oor die “Radikale Vernuwing” reeks van die afgelope paar weke.  Vertel vir mekaar: (1)  wat is die belangrikste punt wat jy wil onthou?  (2) Wat is een ding wat jy gaan doen?
  • Gaan deur jul gebedslys- is van jul gebede beantwoord?  Sê dankie!  Maak ‘n lys van die goed waarvoor julle hierdie week gaan bid.  Bid saam vir mekaar en die dinge op jul lys.  Onthou ook om deur die week te bid vir die dinge op die gebedslys in die afkondiginge.

Huis Vernuwing Josua 24 19 Aug 2012

Radikale vernuwing:  Geloof begin by die huis

Huis vernuwing:  Josua 24

Somerstrand 19 Aug 2012

ð Video:  Home construction

Verwelkoming & Afk

Toetrede

Flam 2 Met ons lewens wil ons U eer (sit)

Votum

Nav Spreuke 9

Seëngroet

Lofsang

Ps 29 (staan)

Lied 212 Loof die Heer, Hy is goed (sit)

Doop

Vonkk 82:2 Laat ons skyn vir Jesus (sit)

Lied 543:1 Here Jesus, [hy] is klein (sit)


Kindertyd

Fliek Brave gesien?

Gaan oor familie,

prinses nie wil doen wat ma sê,

met baie dramatiese gevolge!

(gaan nie vir julle spoil)

Maar een toneel wys – kyk na eerste boetie:

ð Video:  Brave – quot…

Sien pa verstel storie,

kan sien pa verstel storie gereeld –

en dit al uit kop uit,

maak pa na.

Here jou mamma en pappa

en ouma en oupa – en ons gemeente –

spesiaal vir jou gekies.

Wil graag hê julle moet saam sy kinders wees, hom dien.

Hoe doen julle dit? (noem)

so saam doen, dat naderhand ken soos wat seuntjie pa storie ken.

Hoe kan JY jou gesin help Here dien?

vra Bybel lees, bid vir hulle, ete bid…

Gebed

Preek

Skriflesing Jos 24 –

deur loop van preek

Lank gelede iewers gelees

een van mees stresvolle goed mens kan deurgaan –

meeste druk op huwelik –

bou.

Eers saamstem wat moet gebeur,

dan begroting,

dan kontrakteurs,

gemors…

Storie op TV:

Extreme Makeover:  Home Edition.

Vat huis,

dikwels heeltemal vervalle,

in week –

bou heeltemal oor!

Van satste huis in dorp

na beste huis in dorp!

Begin vandag nuwe reeks –

so ‘n “Extreme Make-over:  Home Edition” reeks.

Om dit te doen,

eers paar dinge duidelik maak:

1.  Lewe is nie soos op TV

Lewe is dikwels moeilik,

dinge kompleks, nie eenvoudig –

kan nie huis in week oorbou!

Maar kan begin,

kan werk doen,

daarmee deurdruk,

sodat pragtige

blink splinternuwe huis na tyd het.

2.  Sê geloof begin by huis.

Sleutel denkfout maak,

dink ons praat daarmee net van gesinne ma & pa, kinders.

Paar jaar gelede artikel in USA Today,

28 verskillende tipes families geïdentifiseer.

Het enkel-ouer families,

afgetrede mense, geen kinders in huis,

gesinne sonder kinders

enkellopende…

Maak nie saak hoe jou gesin lyk,

ons almal het huise.

En ons almal se geloof

begin by die huis.

Bybel praat ook van gelowiges as familie –

broers en susters van mekaar.

Beteken ons ook verantwoordelikheid vir mekaar –

ons volwassenes veral verantwoordelikheid kinders.

Eerste plek – primêr – ouers,

maar almal van ons,

saam een gemeente.

Dis hoekom doop in kerk,

erediens – nie privaat seremonies,

hoekom kind aan gemeente voorstel –

want deel van een gemeente,

getuies,

verantwoordelik.

So vandag,

wegspring radikale vernuwing,

begin:  Huis vernuwing.

Extreme Makeover,

begin deur huis stap,

sien waar werk nodig.

Hartseer realiteit is,

wanneer deur geloofshuis stap,

sien werk nodig.

By afgelope Sinode

navorsing gedeel (SA – verskil nogal VSA)

Praat van GELOWIGE gesinne:

  • Praat met kinders oor geloof:  (raai) 13%
  • Geen geloofsgesprekke: 59,32%
  • Gesinne lees gereeld Bybel:  (raai) 6,89%
  • Gesinne lees nooit Bybel: 68,96%
  • Gesinne doen diens: 50% & Gesinne doen nooit diens: 50%
  • Gesinne bid saam: (raai) 8,47%
  • Gesinne bid nooit saam: 74,57

Is GELOWIGE gesinne!

Dan mos geen wonder so baie jongmense

 verdwyn na belydenisaflegging

geen wonder godsdienstigheid so radikaal afneem

(hoewel ernstige navorsing oor onlangse Gallup navorsing).

Sê nie om te laat skuldig voel –

kyk hoe sleg is ons!

Sê om uit te wys dat ons in nood is,

dat ons hulp nodig het.

As so deur huis gestap,

dan soos Ty Pennington van Extreme Makeover sê:

Let’s do it!

Begin Josua 24.

Josua hier al baie oud –

eintlik besig afskeid neem volk.

Hele reis,

bevry Egipte,

Moses dood,

onder leiding van Josua in beloofde land.

Wanneer Josua hier met praat,

God beloftes aan volk nagekom –

is vervul.

Israel in beloofde land

vyande oorwin…

Lewe is goed!

Het kos,

klere,

huise,

vryheid,

voorspoed.

En dis juis in hierdie omstandighede,

juis waar God seën beleef,

wat volk radikale vernuwing benodig.

Lees eerste deel Josua afskeidsboodskap:

24 Josua het al die stamme van Israel

bymekaargebring

in Sigem.

Hy het die leiers van Israel,

die hoofde,

die regters

en die ampsdraers

geroep,

en hulle het hulle plekke kom inneem

in die teenwoordigheid van God.

2Toe sê Josua vir die hele volk:

“So sê die Here

die God van Israel:

 Lank gelede het julle voorvaders—

onder hulle was Tera,

vader van Abraham en Nahor—

anderkant die Eufraat gewoon

en hulle het ander gode gedien.

 3Ek het julle voorvader Abraham

anderkant die Eufraat geneem

en hom die hele Kanaän laat deurgaan.

Ek het hom baie nakomelinge gegee.

 Aan hom het Ek vir Isak gegee,

 4aan Isak vir Jakob en Esau.

 Aan Esau het Ek die Seïrberge gegee

om in besit te neem,

maar Jakob en sy nageslag

 is af na Egipte toe.

5“Ek het vir Moses en Aäron gestuur

 en Ek het Egipte met rampe getref

soos Ek dit goedgevind het.

Daarna het Ek julle uitgebring:

6Ek het julle voorvaders uit Egipte gebring,

 en toe hulle by die Rietsee kom,

het die Egiptenaars hulle agtervolg

met strydwaens en ruiters.

7Julle voorvaders het na My geroep om hulp,

en Ek het dit donker laat word

tussen julle en die Egiptenaars

en die see oor die Egiptenaars laat kom

sodat dit hulle bedek het. J

ulle eie oë het gesien

wat Ek aan die Egiptenaars gedoen het.

Daarna het julle lank in die woestyn gebly.

8“Toe het Ek julle gebring

na die land van die Amoriete

wat oos van die Jordaan gewoon het.

Hulle het teen julle oorlog gemaak,

 maar Ek het hulle in julle mag oorgegee

sodat julle hulle land in besit kon neem.

Ek het hulle uitgeroei om vir julle plek te maak.

9“Toe Balak seun van Sippor en koning van Moab

teen Israel oorlog wou maak,

het hy vir Bileam seun van Beor laat roep

om ’n vloek oor julle uit te spreek.

 10Maar Ek het nie na Bileam geluister nie,

 en hy moes julle teen wil en dank seën.

So het Ek julle gered uit die hande van Balak.

11“Julle het deur die Jordaan getrek

 en by Jerigo gekom.

Die mense wat in besit was van Jerigo,

die Amoriete,

Feresiete,

Kanaäniete,

 Hetiete,

Girgasiete,

Hewiete en

Jebusiete,

het teen julle oorlog gemaak,

maar Ek het hulle in julle mag oorgegee.

12Ek het al vantevore die twee Amoritiese konings

 laat moed verloor,

en dít het hulle voor julle uit verdryf,

 nie julle swaarde en julle pyl en boë nie.

13“Ek het julle ’n land gegee

 wat julle nie bewerk het nie,

stede

wat julle nie gebou het nie,

maar waar julle kon gaan woon;

julle eet van wingerde en olyfboorde

wat julle nie geplant het nie.

Is nie maar toevallig dat God se gesprek met volk

begin met geskiedenisles. 

Want sien,

as lewe goed gaan,

is maklik God vergeet.

Wanneer deur woestyn,

deur rivier,

nou gewone lewe

van elke dag kos maak

werk

kinders skool toe vat…

maklik te vergeet wat Here gedoen,

vergeet dat aan hom behoort,

eintlik,

vergeet hom te dien.

Want lewe gebeur.

Klomp goed ons gedagtes oorneem,

ons aandag verg…

sodat ons fokus verloor.

Wat Here vir volk sê –

en vir ons –

is ONTHOU.

Onthou van God.

Onthou dat dit hy is wat jou hier gebring het,

hy is wat alles vir jou gegee het.

Jy behoort aan hom.

Maar dan gaan teks verder:

14“Betoon dan nou eerbied aan die Here

en dien Hom

met opregtheid

en met trou.

Sien af van die gode

wat julle voorvaders anderkant die Eufraat

 en in Egipte gedien het,

en dien die Here.

15Of, as julle dit nie goedvind om die Here te dien nie,

 kies dan vandag wie julle wil dien:

die gode wat julle voorvaders gedien het

anderkant die Eufraat,

of die gode van die Amoriete

 in wie se land julle woon.

Wat my en my familie betref, ons sal die Here dien.”

God gee deur Josua vir die volk ‘n keuse –

soos wat ook vir ons keuse gee:

  • Kan vir God dien
  • of kan gode van tyd dien.

Kan nie albei doen.

Kan ook nie effens doen.

Dien God HEELTEMAL

of glad nie. 

Maar wat my hier uitstaan,

is dat keuse by JOU begin.

Interessant Josua:

Wat my en my familie aanbetref.

Mens voel half:

kan vir self kies,

natuurlik –

maar kan nie namens jou familie kies!

En tog.

Kan.

Een van redes hoekom ons babatjies doop,

glo in verbond –

dat ons aan God behoort,

God ons insluit in verbond,

ook kinders insluit in verbond.

As dit jou keuse is –

om Here te dien –

dan het effek op familie.

Dink bietjie jou familie – jou ouers.

Gewoontes gehad,

vandag nog invloed jou.

My pa nie gehou van groenpepers (of rooies of geeles).

Ek kan dit tot heden en vandag nie verdra nie!

Ek hou nie van groenpepers nie.

Want pa nie daarvan gehou.

Sien helder in ons eie gesin,

ek en Henry.

Henry grootgeword:  Sondag middagete

My pa predikant – preek, uitgedroogde waslappie – brood, watookal.

Nou:  Henry groot eet, aansit…

ek wil net hê moet verby.

Keuses wat ouers maak,

het invloed.

As ons wil hê kinders Here dien,

dan moet ons Here dien.

Maar mens kan tereg vra:

het regtig vandag nog so groot invloed?

Met TV en internet en vriende –

het ouers regtig so groot invloed?

Baie navorsing hieroor,

syfers verskil nogal baie (eerlik wees),

maar wat sê,

bly selfde.

Een studie VSA (is soortgelyk gedoen SA)

wie grootste invloed kinders geloof.

                                                 Seuns       Dogters

  • Ma                                 81%            74%
  • Pa                                  61%            50%

Verskil enkel-ouer gesinne – as pa teenwoordig, invloed selfde.

  • Ouma/oupa               30%            29%
  • Kategese                     26%            26%

Derde kerk-vriende – LW NIE ander vriende –

wys nie eers op lys!

  • Youth Group               24%            25%
  • Church Camp            20%            28%
  • Retreats                       11%            17%

 

Wat ons as volwasse gelowiges kies,

het ‘n blywende,

belangrike invloed

op jonger gelowiges.

Ouers veral,

maar almal van ons.

dink besluite jou voorgeslagte geneem,

invloed vandag.

Boetie trou vroeër vanjaar,

bly Riebeeck-Wes,

huis – was oupa grootjie s’n,

borg geteken, alles verloor –

wys wingerde,

hierdie was plaas…

Oupa vertel,

toe jonk was

erwe strandfront in strand 1 pond elke –

gedink net bosse.

Keuses ons maak

geslagte lank invloed.

Goeie nuus:

nie te laat!

Nooit te laat.

Altyd tyd te sê:

Wat my en my familie betref, ons sal die Here dien.

Maak nie saak hoe oud jy is,

maak nie saak hou oud jou kinders.

Maar interessante ding gebeur in teks:

16Die volk het geantwoord:

 “Ons dink glad nie daaraan om die Here te verlaat

en ander gode te dien nie.

Volk voor keuse,

sê:  natúúrlik gaan ons die Here dien!

Hoe dan nou anders?!

Maar Josua reaksie baie vreemd:

19Maar Josua het vir die volk gesê:

“Julle kan nie die Here dien nie.

Hy is ’n heilige God,

Hy is ’n God wat onverdeelde trou eis

[en julle opstandigheid en sonde nie sal vergewe nie. 20As julle die Here verlaat en julle dien vreemde gode, sal Hy wat aan julle goed gedoen het, teen julle draai en rampe oor julle bring en ’n end aan julle maak.”]

Keuse Here te dien,

is nie keuse ligtelik neem.

Is keuse wat lewe bepaal,

ernstig moet opneem.

Jesus sê koste bereken (Luk 14)

Volk reageer dan:

21 Die volk het vir Josua gesê:

“Nee, ons sal die Here dien!”

22Toe sê Josua vir die volk:

“Julle is self getuies daarvan dat julle gekies het

om die Here te dien,”

 en hulle antwoord:

“Ons is.”

23Toe sê Josua:

“Verwyder dan die vreemde gode tussen julle uit

en wy julle heeltemal aan die Here die God van Israel.”

24En die volk sê vir Josua:

“Ons sal die Here ons God dien,

 ons sal na Hom luister.”

Wil jy nie vandag die keuse maak nie?

Geloof begin by die huis –

nie by wat jy vanoggend hier in die kerk doen nie,

maar by wat jy vanmiddag om die braaivleisvuur doen,

by wat jy vanaand doen,

by wat jy môre by die werk doen.

Ouers vanoggend doop,

daardeur sê dat hierdie keuse gemaak.

Almal van ons reeds keuse gemaak.

Kom bevestig dit,

hernu dit,

kies God te dien.

Stil gebed

Aan einde Josua 24,

Josua rig klippilaar op,

as getuie,

herinner volk:

gekies Here dien.

Jou uitdaag –

of alleen,

of gesin –

as vandag hierdie keuse maak,

maak plakkaat:

ons sal die Here dien.

Versier saam,

gesels oor wat beteken,

plak êrens op waar gereeld sal sien.

Blykbaar,

as mens voorneme maak,

nie binne 3 dae doen,

nie doen.

So sommer vanoggend nog,

tee by kerk,

gaan huis toe,

bou “altaar”,

bevestig verbintenis Here dien.

Gebed

Dankoffer

Slotlied

Lied 275 God van Jakob vv 1-3 (staan)

Seën

Respons

Lied 314