HuisGeloof 2-8 Sept 2013 – Jesus en die kindertjies
OMGEE GESPREKKE
Vertel vir mekaar van ’n keer wat jy gevoel het iemand is baie lief vir jou. Wat het jou so geliefd laat voel?
BYBEL LEES
Lees Hoofstuk 25 van Die Storie of Markus 10:13-16 (Die verhaal van Jesus en die kindertjies)