Sondagoggend: Geïnspireer om te glo Written by on 17/05/2015. Posted in Preke, Rethie van Niekerk. No Comments on Sondagoggend: Geïnspireer om te glo Hoe het die evangelie na jou toe gekom? Wanneer het jy dit met oortuiging ontvang? Die feit dat ons glo, is ‘n gawe van die Gees. Die Gees skenk ons geloof, help ons om Jesus te ken en dien. Continue reading