God is RUS Written by Rethie van Niekerk on 23/08/2015. Posted in Huisgodsdiens. No Comments on God is RUS Huisgeloof 24 – 29 Sugustus 2015 Omgee-gesprekke Kyk na die geloofsgewoonte. Probeer hierdie week juis rustig wees ter wille van mekaar. Maak tyd vir mekaar. Luister na mekaar, laat elkeen vertel wat in hul dag gebeur het. Continue reading