1-7 Sept: Luister. Leef. Written by Marlein van Deemter on 31/08/2014. Posted in Huisgodsdiens. No Comments on 1-7 Sept: Luister. Leef. Ons begin volgende Sondag, 7 Sept., met ’n nuwe reeks. Vir dié reeks gaan die huisgodsdiensmateriaal ná die Sondag se erediens wees. Hierdie week se materiaal is gevolglik ’n oorsig oor ons Luister Leef reeks. Continue reading