• Home
  • huisgodsdiens. Elia

Posts Tagged ‘huisgodsdiens. Elia’

17-22 Junie Elia en Baälprofete

RUS 

  • Laat iemand bid en vir die Here vra om met julle te praat.
  • Laat elkeen vertel hoe die Here hulle die afgelope kwartaal geseën het. Gesels dan hoe julle as gesin/groep saam geseën is. Hoe het die Here hierdie seën in jul lewens gebruik om ook ander deur julle te seën? (Moenie te vinnig oor die laaste vraag gaan nie – as julle nie dadelik aan antwoorde kan dink nie, staan bietjie stil en probeer onderskei wat gebeur het.)
Continue Reading