Skip to main content

Tag: Hebreërs 1

Kersdag 2014

Toe ek ‘n kind was, was daar elke af en toe op TV so ‘n kort insetsel waar die kamera naby gefokus is op een of ander objek.  Dit is so naby gefokus dat jy nie weet wat dit is nie.  Geleidelik trek die kamera terug en sien jy meer en meer.  Jy raai die heeltyd – dalk is dit dit – of dit… Totdat jy kan sien.

Continue reading