God is Goed Huisgeloof Written by Rethie van Niekerk on 28/07/2015. Posted in Huisgodsdiens. No Comments on God is Goed Huisgeloof God is Goed Huisgodsdiensmateriaal 27-31 Julie 2015 Omgee-gesprekke Vertel vir mekaar van kere wat julle spesiaal besef het dat God goed is. Probeer veral dink aan kere wat dit nie noodwendig goed gegaan het nie. Continue reading