1 Korintiërs 2 Preek Written by Rethie van Niekerk on 05/02/2017. Posted in Rethie van Niekerk. No Comments on 1 Korintiërs 2 Preek Die lens van die kruis keer alles om. Dit stel rykes in diens van armes. Dit antwoord haat en vyandskap met liefde en gebed. Dit maak dit wat vir die wêreld dwaas lyk, wysheid. Dit verander swakheid in krag. Continue reading