Reik saam uit – 1 Kor. 13
Begin van die jaar het almal oral liefde en diensbaarheid gewys danksy #neknominations. Maar ons roeping is altyd om in liefde uit te reik. Hoe maak God ons deel van sy plan?