Ek glo in Jesus (Boustene van geloof) Written by on 03/05/2015. Posted in Preke, Rethie van Niekerk. No Comments on Ek glo in Jesus (Boustene van geloof) Wat beteken jou naam en van? En wat sê dit van jou? Name dra betekenis, vertel stories. Net so sê ons baie meer as net die woorde wanneer ons sê: Ek glo in Jesus Christus, sy eniggebore Seun, ons Here. Continue reading