Doop – Hebreërs 6:1-2
God gee vir ons die doop as ‘n genademiddel wat ons geloof en eenheid versterk. Daardeur word ons met Christus verenig, van sonde gereinig, deel gemaak van die werk van die Gees, ingelyf in die Liggaam van Christus en geroep om te leef as burgers van God se koninkryk.
(Aanddiens teks onder ná oggenddiens se teks)