Kleingroepmateriaal Heilige Week 2015

Heilige WeekKleingroepe kan dié week enige een van die onderstaande stasies se tekste gebruik vir hulle groepsessie.  Daar is ‘n foto van die stasie, die teks, en ‘n vragie of twee om julle in julle saamwees te begelei.  Dit sal ook goed wees as julle as groep die Heilige Week bywoon.  Dit is oop 18:00-20:00 tot Donderdagaand.

Hier is al die individuele stasies (die inleiding sluit die pdf met al die stasies in):


     

Trackback from your site.

Leave a comment