Kleingroep-materiaal: Leef met kantlyne – 17-23 Oktober 2010

The key to true hospitality is an attitude that moves over to allow space for the other, the ability to  set self aside and welcome the other person into authenticity, to welcome them home.

K a t h y C a l l a h a n – H o w e l l (Finding Home)

LEES

  • Lees die verhaal van die Emmausgangers: Lukas 24:13-35

LUISTER

  • Wat het jou getref?
  • Wat sien jy raak van Jesus se gesprek met hulle?
  • Wat leer jy by Hom?
  • Wat sien jy raak van die Emmaus-gangers se gesprek met Jesus?
  • Wat leer jy by hulle?

LEEF

  • Hoe kan jy meer ruimte maak vir ander in jou lewe?
  • Hoe kan jy jouself en die hoeveelheid tyd en energie wat jy aan jouself en jou eie dinge spandeer BEPERK om gasvry te wees?
  • Hoe kan jy ander BEDERF in jou gasvryheid?
  • Hoe kan jy dit vir ’n ander ouderdomsgroep as jou eie doen?
     

Trackback from your site.

Leave a comment