• Home
  • Kleingroepe
  • Materiaal
  • Kleingroep-materiaal: 2 Konings 11-12 – Om God te aanbid in ‘n wêreld waar geestelike strukture bouvallig raak

Kleingroep-materiaal: 2 Konings 11-12 – Om God te aanbid in ‘n wêreld waar geestelike strukture bouvallig raak

Laat iemand rustig die hele verhaal in 2 Konings 11-12 lees.

Luister na die teksgedeelte – wat tref jou?

  • Deel dit met mekaar.

Luister na die konteks – waar is ons?

  • Wat gebeur in die konteks van die teksgedeelte? – geografies, polities, sosiaal, maatskaplik, ekonomies
  • Wat gebeur in ons konteks? – geografies, polities, sosiaal, maatskaplik, ekonomies
  • Watter raakpunte en verskille is daar tussen daardie konteks en ons eie?
  • Hoe reageer ons daarop?

Luister na God – wat doen God?

  • Hoe help die gedeelte jou om God se werk beter te verstaan?
  • Waar kan jy betrokke raak by wat Hy doen in ons konteks?
     

Trackback from your site.

Leave a comment