27 Mei tot 1 Junie Hiskia
RUS
- Gesels oor verlede week se Pinkster. Wat was die beste deel daarvan? Wat het die Here deur dit in julle elkeen se lewens gedoen?
- Laat iemand bid en vir die Here vra om met julle te praat.
Written by Marlein van Deemter on . Posted in Huisgodsdiens. No Comments on 27 Mei tot 1 Junie Hiskia
Written by Marlein van Deemter on . Posted in Huisgodsdiens. No Comments on 27 Mei tot 1 Junie Hiskia
Lees Hoofstuk 16 van Die Storie vir Klein Hartjies of Die Bybelstorie vir Kinders of die verhaal van Hiskia (2 Konings 18-20) uit enige kinder-vriendelike Bybel, soos “Die Bybel vir Almal”.
Is daar goed waarmee jy op die oomblik sukkel? Vertel vir mekaar daarvan en vertel dan saam vir God daarvan.
We use cookies and similar technologies to improve your experience on our website. Read our Privacy Policy.