Kleingroepe – 2de kwartaal 2011

Ons werk deur die evangelie van Johannes tot by Pinkster en daarna volg ons die leesrooster tekste.  Elke Sondag sal daar materiaal beskikbaar wees vir die volgende week.  Klik op die lysie van Bybelstudies in die middelste module bo-aan die webtuiste net onder die hoofspyskaart om dit af te laai.  Dit is ook in gedrukte vorm by die kerkkantoor beskikbaar:
     

Trackback from your site.

Leave a comment