Youtube erediens 6 September 09:00 – Lewenslange leer

Ek wonder hoe vorder jy met jou CPD punte hierdie jaar – Continuing Professional Development? Ek weet hierdie punte is soms ‘n pyn, en dit kos tyd en geld en moeite. Maar, as jy jou reg instel daarvoor, kan dit baie werd wees. Die hele idee van lewenslange leer is immers ‘n kosbare een. Dit is nie anders in die Christelike lewe nie. Kom leer by Apollos en die twaalf dissipels in Efese hoe lewenslange leer – die “Weg van God” – in die kerk werk. Sondag, 6 September om 09:00 op Youtube.

Lewer kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.