Wat ‘n voorreg om in hierdie tyd van inperking ons lewendige Erediens te kan geniet, baie dankie! Ons besef hoeveel beplanning en voorbereiding dit werg.
Die metafoor van rugby het die beginsel van eensgesindheid baie duidelik gemaak! Daar is reels/voorskrifte in die Bybel, waarvolgens ons moet speel (lewe), en God is ons Skeidsregter wat die fluitjie hanteer, en ook die kaarte uitdeel, om ons by die regte reels te hou.
En ook die harmonie in musiek.
Ons het almal dieselfde bladmusiek (Bybel), en moet net speel (lewe) wat daarop staan (volgens Sy voorskrifte) en nie ons eie klanke voortbring nie, anders gaan dit nie harmonieuse musiek voortbring nie.
Tilla

So duidelik! Dankie!
Chris van Wyk
👍