Youtube erediens 27 Desember 09:00 – Klere maak die man

Daar is ‘n spreekwoord wat sê: “Klere maak die man.” Dit bedoel: jou klere wys wie jy is. Dit dui bv jou status aan, of jou beroep, of jou stand. Die spreekwoord druk die waarheid uit dat ‘n mens baie keer na die uiterlike beoordeel word. Dit is in ‘n geestelike sin ook waar. Die klere maak die man. Die klere maak die vrou. Die klere maak die mens. Dit is wat Jesaja vir ons leer.

Kom aanbid saam met ons die Here op Youtube 09:00 Sondag 27 Desember

Lewer kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.