Youtube erediens 18 Oktober 09:00 – Tweede kanse

Paulus skryf die brief aan Filemon uit die tronk in Rome. Om die konflik tussen Filemon en sy slaaf Onesimus op te los. Die brief gaan oor Tweede Kanse. Oor die hele saak van slawerny. En oor skadevergoeding. Kom luister hoe koinonia in die geloofsgemeenskap regtig werk.

Chris van Wyk – Sondag 18 Oktober Youtube 09:00.

Skakels

GEEN DIENS HIERDIE SONDAG IN DIE KERK – ONS HERVAT EREDIENSTE IN DIE KERK DV 25 OKTOBER 2020.

Lewer kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.