Wys met jou hele lewe dat jy ‘n kind van God is – Pulse Sondag 23 Mei van 06:00 af op Youtube

Verandering begin by God wat sy Gees in jou gee soos Esegiël 37 ons leer. Die Here Jesus sluit in Johannes 5 daarby aan en leer jou dat Hy elkeen wat in Hom glo se sondes vergewe en verseker van ‘n plek in die hemel. Daarom kan jy nie anders as om met jou lewe God se hart bly te maak nie. Om nog harder te leef soos wat Hy wil hê, soos Paulus ons in 1 Tessalonisense 4 leer. Om met jou hele lewe te wys dat jy ‘n kind van God is.

Youtube Sondag 06:00

Lewer kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.